Search
Uit die pen van ons herder
- Lighuis Admin
- Feb 19, 2016
- 1 min read
Dis vir ons aangenaam by Lighuis Gemeente om die geskrewe stuk "Uit die pen van ons herder" aan u te bring. Die tipe geskrywe is meer bekend as 'n "blog". Ons voorganger sal op 'n gereelde basis hier post. Soek u voeding vir u siel en gees of geestelike insperasie reguit uit die skat kamers van die hemel. Skakel elke 2 weke in op die bladsy waar die brood gebreek sal word op 'n opregte en eg pinkster wyse. So MOET dit nie mis nie !
